Gesels

Ons gesels forum is kinder vriendelik. Wanneer iemand aansluit gesels ons eers per e-pos met die persoon voordat hy / sy tot die forum toegelaat word. Kinders onder 16 mag slegs aansluit indien die ouers ons kontak en die kind voorstel. Dit verseker dat wanneer 'n kind registreer ons vooraf weet wie die ouer is en ons dus kan seker maak dat vreemdes (lees veiligheid) nie met u kind in aanraking kom nie.

Die kinders het hulle eie deel op die gesels forum waar hulle pos.

Kom sluit gerus aan. Klik op Hierdie Skakel om na die forum toe te gaan.