
Voorblad |
Julle eie webblad ! Sarie Marais.Com dra hierdie deel van die webwerf op aan ons kinders. Ons kinders is ons erfenis en dit is belangrik dat hulle ook van jongs af moet kan deel in dit wat vir ons belangrik is. Ons taal, kultuur en geskiedenis. Ek nooi alle kinders ( en vir mamma en pappa) uit om my te kontak en voorstelle te maak vir die webblad. Dit behoort aan die kinders en ek sal hom bou soos hulle daarvoor vra. Stuur gerus jou voorstel deur HIER TE KLIK. |

Onse Vader wat in die hemele is,
|